Lewensbrood

KOSTE : R70.00(posgelde uitgesluit)

 
Bestel vandag jou Lewensbrood 2014 met Oordenkings asook Verposings vir daardie tye in jou lewe wat jy net 'n bietjie meer bystand benodig.
 
Oordenkings geskryf deur gelowiges wat vasstaan vir hulle geloof. 
 
Al die Onafhanklike gemeentes, asook andere wat opstaan vir hulle geloof, se kontakbesonderhede word ingesluit. 
 
Daar word nie wins gemaak met die Lewensbrood nie, dit word as riglyn saam met u Bybel gebruik.
 
Indien u deel vorm van 'n Onafhanklike gemeente moet u asb u bestelling as gemeente plaas. Laai hier die bestelvorm vir gemeente af.
 
Indien u nie deel is van 'n Onafhanklike gemeente nie kan u ook op u eie bestel. Laai asb hierdie vorm af.