Inligtingstuk 2013

Hierdie verhaal kan van vele kante toegelig word. Die verklaring wat November 2011 die lig gesien het, is ’n goeie invalhoek om dadelik die aard en intensies van die groep gelowiges duidelik te verwoord. 

Hierdie verklaring sal nou woordeliks aangehaal word. Daarna word sekere grepe uit die Januarie 2012 inligtingstuk aangehaal. Die volgende stap is om dan te beweeg na die Staat van Belydenis van Junie 2012. Die inleidende geskiedenis van die staat van Belydenis, asook die inhoud word ingesluit. Die inligtingstuk sluit af met ’n kort oorsig van die Selfstandige gemeentes en die totstandkoming van die Geloofsbond van Hervormde gemeentes. Dit word gedoen deur een gemeente se verhaal te vertel. Die ander gemeentes se unieke verhale het tog ook ooreenkomste met Premiermyn se verhaal.

Laai die volledige inligtingstuk hier af