Wat volgende? Wat wil ons bereik met die optrede?

Ons wil die besluit herroep of ten minste gesuspendeer kry sodat daar na deeglike gesprek en studie 'n genuanseerde besluit geneem kan word (indien daar steeds die oortuiging is dat 2001 se besluit nie voldoende is nie).