Bestel oordenkings

Skrifgetroue oordenkings vir elke dag. (1 Februarie 2013- 31Januarie 2014)

"Ek is die Brood wat lewe gee. Wie na My toe kom, sal nooit weer honger kry nie, en wie in My glo, sal nooit weer dors kry nie."

Baie dankie vir u flink reaksie en ondersteuning.

Daar is na drie dae reeds dubbel soveel bestellings as beplan. A.g.v u wonderlike reaksie, is daar besluit om die bestellings nog te laat loop; en dan ‘n baie groter hoeveelheid dagboeke op een slag te laat druk en te laat bind.

Hierdie sal ‘n eenmalige uitgawe wees; daar sal nie nog ‘n oplaag vir hierdie jaar gedruk word nie. Indien u dus ‘n baie unieke, persoonlike geskenk wil hê en /of gee, bestel gerus u eie kopie nou @R60 by [email protected]Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. of skakel Annatjie Sandrock by 072 3567 189 voor 7:00 of na 13:00.