Bestel oordenkings

Skrifgetroue oordenkings vir elke dag. (1 Februarie 2013- 31Januarie 2014)

"Ek is die Brood wat lewe gee. Wie na My toe kom, sal nooit weer honger kry nie, en wie in My glo, sal nooit weer dors kry nie."

Lees verder: Bestel oordenkings

Hoekom behoort mense aan die kerk ?

1 Petrus. 2:1-10

Hoekom behoort mense aan die kerk ?

Ek wil graag vir julle 4 redes opnoem .

Omdat hulle dit sien as deel van die tradisie . Pa en ma , oupa en ouma , oupa-grootjie en ouma-grootjie het aan die kerk behoort en daarom moet ek ook seker aan die kerk behoort .Ek moet sê , so was dit vir baie jare .

Lees verder: Hoekom behoort mense aan die kerk ?

Lidmaatskap van die kerk beteken ook : dat ek deel is van sy liggaam .

1 Korint. 12

Die kerk is nie maar net ‘n klomp enkelinge wat saamgegooi is en niks met mekaar te doen het nie . Trouens , dit is opmerklik dat al die beelde wat in die Bybel vir kerk gebruik word , dit beklemtoon dat die lidmate aan mekaar verbonde is .Een van die mees algemene beelde is die liggaam.

Lees verder: Lidmaatskap van die kerk beteken ook : dat ek...

Kerklidmaatskap beteken verder : dat ek tot Christus se beskikking is .

Lees : Efesiers 4

Dit is een ding om aan iets te behoort , maar ‘n ander saak om beskikbaar te wees vir diens .

Daar is talle organisasies met ellelange ledelyste , maar baie min lede is werklik beskikbaar .Dit is ongelukkig ook waar van die kerk .Die lidmate is daar , maar as die Koning van die kerk hulle oproep tot diens , dan het hulle baie verskonings waarom hulle nie beskikbaar is nie .

Lees verder: Kerklidmaatskap beteken verder : dat ek tot...

Hoekom behoort jy aan die kerk ?

Negende artikel van ons geloofsbelydenis: “ Ek glo aan ‘n heilige , algemene , Christelike kerk “ .

Hoekom behoort jy aan die kerk ?

Op hierdie vraag gee ons geloofsbelydenis , o.g.v. Gods Woord , ‘n baie duidelike antwoord . As ek saam met die kerk bely : “ Ek glo aan die heilige , algemene , Christelike kerk , die gemeenskap van die heiliges “ , dan sê ek tegelyk wat lidmaatskap vir my beteken en hoekom ek aan die kerk behoort.

Lees verder: Hoekom behoort jy aan die kerk ?

Waaruit behoort ʼn ware en opregte Christelike lewe te bestaan?

Lees : Kolossense 1 : 3 -8

“ Hierdie geloof en liefde is gegrond op die hoop wat vir julle in die hemel bewaar word en waarvan julle reeds gehoor het toe die waarheid, die evangelie, aan julle verkondig is.”

ʼn Gelowige se lewe behoort uit geloof, liefde en hoop te bestaan. En nou gaan dit nie hier oor enige geloof nie.

Lees verder: Waaruit behoort ʼn ware en opregte Christelike...